R100,00
Die CK Winter Kunstefees keer hierdie Julie terug met ‘n viering van koormusiek waar talentvolle skoolkore hul beste op die verhoog bring. Van indrukwekkende harmonieuse klanke tot roerende optredes – elke aand bied iets besonders.
- 27–30 Julie 2026 (Maandag–Donderdag)
- Deure open om 17:30
- Optredes vanaf 18:00 tot 20:30
- R100 per persoon per aand
- Kinders Gr. R en jounger – Gratis
- Verversings te koop gedurende optredes –
KLIEK HIER VIR PRYSE
KLIEK HIER VIR PROGRAM
Neem asseblief kennis dat die program, deelnemers en skedule onderhewig is aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
Description
Die CK Winter Kunstefees keer hierdie Julie terug met ‘n viering van koormusiek waar talentvolle skoolkore hul beste op die verhoog bring. Van indrukwekkende harmonieuse klanke tot roerende optredes – elke aand bied iets besonders. Of jy nou ‘n koorlid kom ondersteun of bloot lief is vir goeie musiek, die Winter Kunstefees bied ‘n geleentheid om die talent, toewyding en passie van jong sangers te beleef. Kom deel in vier aande van uitsonderlike koormusiek hierdie winter.
KLIEK HIER VIR PROGRAM
Neem asseblief kennis dat die program, deelnemers en skedule onderhewig is aan verandering sonder vooraf kennisgewing.
- 27–30 Julie 2026 (Maandag–Donderdag)
- Deure open om 17:30
- Optredes vanaf 18:00 tot 20:30
- R100 per persoon per aand
- Kinders Gr. R en jounger – Gratis
- Verversings te koop gedurende optredes –
KLIEK HIER VIR PRYSE




