Doopregistrasie Voltooi asseblief hierdie vorm volledig in.Vir gebruik deur voornemende doopouers | let op die geskeduleerde doop Sondae op die Kalender.Alternatiewelik KLIEK HIER vir Elektroniese Pdf weergawe laai af en epos na info@constantiakruin.co.za VOLWASSENE 1 - BESONDERHEDE IS DAAR TWEEDE VOLWASSENE OF EGGENOOT? —Please choose an option—JANEE VOLWASSENE 2 - BESONDERHEDE WOONADRES KIND BESONDERHEDE AGTERGROND Is u getroud?* -JANEE Trou Datum Is u bewys van lidmaatskap by Constantiakruin? Volwassene 1* -JANEEONSEKER Volwassene 2 -JANEEONSEKER Toestemming Ontvang? -JANEE Waar? VRAE UIT DOOPBELOFTE 1. Bely julle dat, hoewel ons kinders as sondaars in die wêreld gekom het en daarom onder die oordeel van God staan, hulle nogtans in Christus aan God behoort en daarom as lidmate van Sy gemeente gedoop moet word. 2. Bely julle dat die leer van die Ou en Nuwe Testament wat ook in die belydenisskrifte vervat is en in die kerk hier geleer word, die ware en volkome leer van die verlossing is? 3. Beloof julle om hierdie kind, van wie julle die ouers (of voog) is , in die leer na die beste van julle vermoë te onderrig en te laat onderrig? Ons as leraars gaan vra dat jy/julle hardop op hierdie vrae tydens die doopdiens sal antwoord. Ek het bostaande gelees en is gemaklik om daarmee te assosieer. VANDAG SE DATUM ASB. Ek/ons gee hiermee my/ons toestemming dat Constantiakruin my/ons persoonlike inligting hierbo mag prosesseer vir bedieningsdoeleindes van Constantiakruin. Sien Constantiakruin Privaatheidsbeleid. Enige navrae kan gerig word aan info@constantiakruin.co.za