constantiakruin gemeente

Gereelde Vrae

Ons kry gereeld oproepe wat die volgende vrae vra. Vir jou gerief is van hierdie vrae hieronder geplaas. Vir enige ander navrae kontak ons op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

ALGEMENE VRAE

Ons hou elke Sondag eredienste om 08:15 en 10:00 in die Kerkgebou. Skoolvakansies is daar slegs een erediens om 08:15.

Stap 1Laai die Nuwe Lidmaatvorm hier af of kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Stap 2: Stuur die vorm terug na die kerkkantoor

Stap 3: Die kerkkantoor sal ontvangs van lidmaatskap bevestig.

Die kerkkantoor vra die attestate/lidmaatskap aan.

Julle kan enige tyd belydenis by Constantiakruin aflê en dan word julle lidmate.

Sou jy graag 'n bydrae wou maak kan jy dit deur middel van die volgende maniere doen. 

  1. Dankofferkoeverte wat by die kerk ingehandig word. Dankofferkoeverte is beskikbaar in die portale. Plaas koeverte met dankoffer in offergawekis asseblief.
  2. Debietorder: ‘n Magtigingsvorm kan by die kerkkantoor ingevul word.
  3. Persoonlike inbetalings by jou bank op ons tjekrekening.
  4. Elektroniese oorbetalings.
  5. SnapScan
  6. Jy kan ook jou dankoffer ook op die Webtuiste doen deur veilige Payfast poort - kliek hier.

BANKBESONDERHEDE
Tjekrekening 
ABSA Florida Tak
Rek Nr. 1063330384
Swift Kode: ABSAZAJJ

TIENDEMAAND DANKOFFER
Die gemeente doen jaarliks baie moeite om tydens Oktobermaand ‘n Spesiale Tiendemaand Dankoffer van stapel te stuur. Hierdie offer vorm omtrent 18% van ons totale begroting.

Julle sal gedoop word tydens belydenisaflegging.

Kontak asb. die Kerkkantoor 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Kontak asb. die Kerkkantoor 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Wanneer julle ‘n afspraak met een van die leraars het, is die sessie gratis. Van die beraders van die gemeente vrae ‘n R250 fooi per uur-sessie. Dis elke berader se besluit of daar koste is aldan nie.

Kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of stuur epos na gebed@constantiakruin.co.za

Mense wat reeds afgetree het vorm die grootste groep, maar enige ander persoon wat graag saam wou kuier. Hierdie seniorbediening is vir persone van 55 jaar en ouer.

Die Hulp en Hoop stoor is oop elke Maandag vanaf 09:00 tot 12:00, alternatiewelik kan die donasies enige tyd tydens kantoorure gebring word. Sekuriteit het ‘n register  waarin hy dit skryf en dit gaan dan dadelik stoor toe.

Die mediese stoor is ‘n gratis diens vir elke lidmaat. Daar word gevra  dat  die toerusting teruggebring word, sodra dit nie meer benodig word nie.

Kontak asb. die Kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

VRAE OOR DOOP

Doop Sondae is op die kerkkalender aangedui en is gewoonlik die eerste Sondag van die maand. Die doopdiens is gewoonlik die 10:00 diens op die betrokke Sondag.

Die leraar wat daardie Sondag preek, behartig ook die doop. Preke word volgens ‘n preekrooster ingedeel.

Doopkategese help ouers om te verstaan hoe belangrik die doop is en wat dit vir ons beteken. Doopkategese vind oor drie Maandae, in die aande plaas. Registreer asb vir doopkategese by die kerkkantoor.

Doopkategese word vir elke kind bygewoon asb.

Constantiakruin het toestemming van die betrokke Gemeente nodig, voordat ons doop.

Kontak ‘n leraar asseblief om meer informasie te kry.

Nee, ons doop kinders van gelowiges tot op ouderdom sewe jaar.

Stap 1Laai die doopregistrasievorm hier af of kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Stap 2: Stuur asb. die vorm en al die nodige dokumente terug aan die kerkkantoor ten minste 2 weke voor die gekose doopdatum.

VRAE OOR NISSIES

CK -Lidmate kry eerste voorkeur, die leraars hersien elke nie-lidmaat se versoek op  meriete. Stuur asb. jou versoek per epos na die kerkkantoor info@constantiakruin.co.za 

Die Gedenktuin is oop Maandae tot Vrydae van   08:00 tot 16:00 en Sondae van 07:00 tot 18:00

Graag. So gereeld soos nodig.

Kontak die kerkkantoor 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Stap 2: Stuur die kontrak terug aan die kerkkantoor.

Stap 3: Kies ‘n oop nissie wat jy graag sal wil koop.

Stap 4: Besluit op bewoording vir die gravering van die nissie.

Stap 5: Stuur die bewoording aan die kerkkantoor.

Stap 6: Die kerkkantoor sal met jou bevestig wanneer die gravering gereed is en die steen in die gedenktuin geplaas is.

VRAE OOR TROOSDIENSTE

Beslis. Kontak die kerkkantoor 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za vir besprekings en regulasies rondom so ‘n geleentheid.

Gerus. Kontak die kerkkantoor 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za vir besprekings en regulasies rondom so ‘n geleentheid.

Julle is welkom. Die eet en kuier word in die saal of koffiekan gehou na die diens.

Tref spesifiek hierdie reëling met die kerkkantoor.

Stap 1Laai die troosdiens vorm hier af of kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Stap 2: Stuur die voltooide vorm terug aan die kerkkantoor.

Stap 3: Die kerkkantoor sal jou kontak om ‘n afspraak te reël.

Stap 4: Tydens die afspraak word die troosdiens bespreek, ‘n datum gefinaliseer, asook die tyd en leraar bevestig.

Stap 5: Die leraar sal jou kontak om die verloop van die diens te bespreek.

Stap 6: Die tegniese beampte sal met jou kontak om die multimedia behoeftes te bevestig en uit te klaar.

Stap 7: Die gasvryheidspan sal met jou kontak maak om die onthaal te bevestig.

VRAE OOR HUWELIKSREGISTRASIES

Na die nodige registrasie dokumentasie ingevul is, sal daar bevestig word of die leraar beskikbaar is.

Leraars bevestig self of huwelike op ander plekke hulle pas.

Alle huwelike moet die huwelikskategese bywoon. As daar onsekerheid is, kontak asb die betrokke leraar.

By Binnelandse sake , maar die leraar reik ‘n tydelike geldige sertifikaat tydens die troue uit. Hy sal verdere inligting verskaf.

Slegs Binnelandse sake kan jou van ‘n afskrif voorsien. Praat met die betrokke leraar en hoor hoe hy kan help.

Stap 2: Stuur die Huwelikregistrasie en die nodige dokumente na die kerkkantoor.

Stap 3: Die kerkkantoor sal met jou bevestig of die leraar beskikbaar is.

Stap 4: Woon die huwelikskategese by.  Hierdie klasse word een keer ‘n kwartaal aangebied.  Die kategese moet verkieslik voor die datum van die seremonie afgehandel word. Die datums is op die kalender beskikbaar.

Stap 5: Die leraar sal ‘n afsonderlike afspraak reël om die seremonie te bespreek.

Stap 6: Die kerkkantoor sal julle kontak, sodra die leraar die huwelik geregistreer het en julle die afskrifte by die kantoor kan kom afhaal.

Stap 7: Met die afskrifte kan julle aansoek doen vir julle amptelike huweliksertifikaat.

VRAE OOR VERHURINGSFASILITEITE

Enige persoon kan geboue huur. Die reëls en regulasies sal met jou bespreek word.

Enige funksies wat nie by die etos en die morele waardes van die gemeente inpas, mag gehou word nie.

Dit is teen Constantiakruin se reëls en regulasies.

Stap 1Laai die Verhuringsvorm hier af of kontak die kerkkantoor op 011 475 1440 of info@constantiakruin.co.za

Stap 2: Stuur die verhuringsvorm aan die kerkkantoor.

Stap 3: Kerkkantoor sal bevestig of die dag en lokale beskikbaar is

Stap 4: Tegniese persoon sal die multimedia behoeftes met die huurder bevestig