Kom ontdek wat in ons gemeente gebeur!

Constantiakruin

Familienuus

Elke week stuur ons ‘n nuusbrief uit aan die gemeente wat almal in kennis stel van wat by ons gemeente gebeur. Dit sluit in wie by die eredienste preek, ons voorbiddingslys, gebeure, en nog baie meer! Klik op die Familienuus-knoppie en stuur vir ons jou e-posadres om dit te ontvang.

11 Oktober 2026
04 Oktober 2026
27 September 2026

Voeg ons kalender by joune nou! Eredienste, jeug aktiwiteite en meer - jy hoef nie uit te mis nie!

Kies jou toestel hieronder en voeg ons kalender by joune. Enige veranderinge op die kalender sal outomaties bygewerk word. 

Ek wil graag die gemeente se Familienuus elke week ontvang.