Saam ondersteun ons, ons roeping.
Dankoffers en Bankbesonderhede
Indien jy ’n bydrae wil maak, kan jy dit deur middel van die volgende opsies doen. Elke bydrae, groot of klein, maak ’n verskil en help ons om die gemeente se werk voort te sit. Dankie vir jou volgehoue ondersteuning van die gemeente.
Deposito
Persoonlike inbetalings by jou bank op ons tjekrekening.
Debietorders
‘n Magtigingsvorm kan by die kerkkantoor ingevul word.
Dankofferkoeverte
Dankofferkoeverte is beskikbaar in die portale. Plaas koeverte met dankoffer in offergawekis asseblief.
EFT
Elektroniese oorbetalings na Gemeente Bank Rekening.
BANKBESONDERHEDE:
Tjekrekening
ABSA Florida
1063330384
Swift Kode: ABSAZAJJ
SnapScan
Dankoffers
Dit is ’n vrywillige daad van aanbidding waarmee ons erken dat alles aan God behoort. Dankoffers help om ons gemeente se bedieninge te ondersteun en om die kerk se finansiële verpligtinge na te kom.
Dankoffer Bedrag *
- 100% Payfast Veilige Betaling
Tiendemaand
Die gemeente doen jaarliks baie moeite om tydens Oktobermaand ‘n Spesiale Tiendemaand Dankoffer van stapel te stuur. Hierdie offer vorm omtrent 18% van ons totale begroting.
Tiendemaand Bedrag *
- 100% Payfast Veilige Betaling