Constantiakruin gemeente

Advertensiehoekie

Welkom by Constantiakruin se Advertensiehoekie! Adverteer gerus jou DIENS of PRODUK hier.

Onthou asb. A4- of A5-portretadvertensies. Al wat jy hoef te doen, is om die vorm in te vul, jou advertensie aan te heg en te stuur. Ons sal die res doen. Let asb. daarop dat advertensies slegs vir 6 maande op die webblad vertoon sal word.

As jy die persoon is wat op soek is na ’n diens of produk, snuffel gerus hier rond!

Winkel Produkte

Met ons Winkel deel ons graag produkte wat met ons gemeente se bediening, geloofsreis en gemeenskapslewe verband hou. Van boeke, kursus en geleentheid kaartjies tot spesiale hulpbronne en items wat in ons gemeente gebruik word.

Deur produkte hier aan te koop, ondersteun jy ook indirek die werk en bediening van die gemeente.

Neem gerus ’n kykie deur ons beskikbare produkte.

Vul hierdie die vorm in, heg jou advertensie aan en stuur! Ons sal die res doen.

    IS JY 'N LIDMAAT VAN CONSTANTIAKRUIN GEMEENTE?





    VERSKAF ONS MET JOU A4 | A5 ADVERTENSIE ONTWERP
    Laai asb. jou Advertensie in JPEG of PDF formaat hier op - Nie groter as 5mb