Huweliksvoorbereiding Kursus

Voltooi asseblief die vorm volledig.
Alternatiewelik KLIEK HIER vir Elektroniese Pdf weergawe laai af en epos na info@constantiakruin.co.za





    Datum van Bevestiging

    Datum van Klasse 1
    Datum van Klasse 2

    Datum van Klasse 3
    Datum van Klasse 4

    VANDAG SE DATUM ASB.


    Belangrike Inligting

    Ons sê vir die Here dankie vir die voorreg om in die huwelik bevestig te kan word!
    Die Kursus strek oor ‘n 4 weke tydperk.
    Tyd van klas is 18:30

    Kostes

    Die kostes is betaalbaar voor die eerste klas en die fooi beloop R200. per paar. Kontak die Kerkkantoor 011 475 1440 vir meer besonderhede.

    Bank Besonderhede

    ABSA
    Tjek Rekening Nommer: 106 3330 384
    Tak: Florida / 632 005