HET JY ENIGE NAVRAE?

Kontak ons gerus!

Ons is hier om jou te help met enige vrae of bekommernisse wat jy mag hê.
Of jy meer wil uitvind oor ons dienste, aktiwiteite of oor ons gemeente – ons hoor graag van jou. Kontak ons gerus enige tyd.

Telefoon
011 475 1440
WhatsApp
067 407 1059
Eposadres
info@constantiakruin.co.za
Kantoorure
Maandag - Vrydag 08:00 — 13:00
Gemeente Adres
17 Liebenberg Straat, Constantia Kloof

Ons hou elke Sondag eredienste om 08:15 en 10:00 in die Kerkgebou. Skoolvakansies is daar slegs een erediens om 08:15.

Sou jy graag 'n bydrae wou maak kan jy dit deur middel van die volgende maniere doen. 

  1. Dankofferkoeverte wat by die kerk ingehandig word. Dankoffer koeverte is beskikbaar in die portale. Plaas koeverte met dankoffer in offergawekis asseblief.
  2. Debietorder: ‘n Magtigingsvorm kan by die kerkkantoor ingevul word.
  3. Persoonlike inbetalings by jou bank op ons tjekrekening.
  4. Elektroniese oorbetalings.
  5. SnapScan
  6. Jy kan ook jou dankoffer ook op die Webtuiste doen deur veilige Payfast poort - kliek hier.

BANKBESONDERHEDE
Tjekrekening 
ABSA Florida Tak
Rek Nr. 1063330384
Swift Kode: ABSAZAJJ

TIENDEMAAND DANKOFFER
Die gemeente doen jaarliks baie moeite om tydens Oktobermaand ‘n Spesiale Tiendemaand Dankoffer van stapel te stuur. Hierdie offer vorm omtrent 18% van ons totale begroting.

Ja, beslis! Almal is welkom om ons dienste by te woon. Ons sien altyd uit daarna om nuwe mense te verwelkom.