R200,00

  •  5-week Vlam Kursus 18:30 – 20:00
  • Koste is R200 per persoon (retraite-ete ingesluit)
  • Deelname slegs in persoon

SESSIE 1
03, 06 (Saterdag 08:30–15:00), 10, 17 en 24 Junie
SESSIE 2
Oktober 21, 28, 31 (Saterdag 08:30–15:00), 04 en 11 November

SKU: VLAM Categories: , ,

Description

Die kursus strek oor vyf weke en sluit ’n spesiale Saterdag-retraite in waar liggame en siele gevoed word. Weens die retraites wat ook ‘n ete insluit, beloop die koste R200 per persoon. Die kursus  deelname is slegs moontlik in persoon. As jy nog nie die Registrasievorm voltooi het nie, voltooi asb. KLIK HIER

Twee reekse word in 2026 aangebied en Kursus Byeenkomste is om 18:30 – 20:00 in die week.

  • SESSIE 1 – Junie 03, 06 [Saterdag 08:30–15:00], 10, 17 en 24 Junie
  • SESSIE 2 – Oktober 21, 28, 31 [Saterdag 08:30–15:00], 04 en 11 November