R200,00
- 5-week Vlam Kursus 18:30 – 20:00
- Koste is R200 per persoon (retraite-ete ingesluit)
- Deelname slegs in persoon
SESSIE 1
03, 06 (Saterdag 08:30–15:00), 10, 17 en 24 Junie
SESSIE 2
Oktober 21, 28, 31 (Saterdag 08:30–15:00), 04 en 11 November
Description
Die kursus strek oor vyf weke en sluit ’n spesiale Saterdag-retraite in waar liggame en siele gevoed word. Weens die retraites wat ook ‘n ete insluit, beloop die koste R200 per persoon. Die kursus deelname is slegs moontlik in persoon. As jy nog nie die Registrasievorm voltooi het nie, voltooi asb. KLIK HIER
Twee reekse word in 2026 aangebied en Kursus Byeenkomste is om 18:30 – 20:00 in die week.
- SESSIE 1 – Junie 03, 06 [Saterdag 08:30–15:00], 10, 17 en 24 Junie
- SESSIE 2 – Oktober 21, 28, 31 [Saterdag 08:30–15:00], 04 en 11 November




