R120,00
Jamie se nuwe maat is ’n insiggewende verhaal wat jong lesers en gesinne help om na te dink oor die rol van tegnologie, vriendskap en gesonde balans. Dit skep ’n geleentheid vir betekenisvolle gesprekke oor emosies, verhoudings en wat werklik saak maak.
In stock
Description
Jamie is baie bly want hy het ‘n splinternuwe slimfoonmaat gekry. Die twee is onafskeidbaar en waar Jamie gaan, moet Fonie saamgaan. Maar hoe langer Fonie tyd spandeer saam met Jamie, gebeur daar dinge in Jamie se lewe wat hom baie hartseer maak.




