R300,00

’n Aangrypende verhaal oor geloof, vergifnis en verhoudings in ’n verdeelde gemeenskap. Wanneer ’n sluipmoordaanval ou geheime oopkrap, moet Leah leer dat liefde en genade mense bymekaar bring — en dat God nie net tussen die blaaie van ’n boek leef nie, maar in elke hart.

In stock

SKU: CK-BK-001 Categories: , ,

Description

Joodse gesin is nie ontvanklik daarvoor nie. Diverse kultuur- en geloofsgroepe en na-oorlogse politieke kwessies skep ook probleme vir die Abrams-gesin en hul tuisdorp. ’n Sluipmoordaanval krap wonde en geheime in die dorp en Leah se gesin oop en die plaaslike polisie se vooroordele help nie die ondersoek na die skuldige aan nie … Leah is oorweldig deur seer en onsekerheid. Maar sy begin stadig maar seker by mense wie sy nooit sou verwag het leer dat vergifnis, verhoudings en liefde die dinge is wat mense bymekaar bring, ongeag van hulle stand of kultuur. Sy besef ook met die hulp van ander dat God nie tussen die blaaie van ’n boek leef nie, maar in jou hart. Dalk het die Here nog heeltyd ’n ander plan gehad vir die mense in Die huis op die hoek.