Piet Smit – Kruinjare

R160,00

Jaarlikse Afsluiting van KRUINJARE! Kom geniet van ’n spesiale oggend saam met Piet Smit, wat live optree by Constantiakruin Gemeente Vrydag, 4 Desember om 10:00. Piet Smit se CD’s sal ook te koop wees op die dag. Kontak die kerkkantoor vir verdere inligting.

SKU: CK-KRUIN-01 Categories: , , Product ID: 12355

Description