R150,00

Na vier dae van Koorfees sluit ons die week saam af met ‘n onvergeetlike Gemeentefees Winter KersFees! Vrydag 31 Julie om 17:00 – Deel in die gemeente kuier 0nder die liggies en om die vure. Butternutsop gevolg deur Hoenderspit met geroosterde groentes en tuisgebakte brood. Brownie vir nagereg. Opskep is tussen 18:00 en 21:00Bring asb. eie eetgerei, eie koelboks, glase en tafel versierings. Kom geniet hierdie feesmaal saam met familie en vriende terwyl die terrein skitter met die liggies van Jakaranda Kinderhuis. Elke fonds wat ingesamel word deur die week ondersteun die kinderhuis en help om hoop te bring waar dit die nodigste is.

SKU: CK-WKF-01 Categories: , ,

Description