In die Evangelie van Johannes word sewe wonderwerke gebruik om vir ons geleidelik te wys wie Jesus werklik is en wat Sy vermoëns is. Hierdie pinkster ontdek ons opnuut die Een Wie se Gees in ons is.

Die Wonderwerker