Golwe van korupsie, geweld en bedrog spoel oor hierdie land. Die lewe was nog altyd chaos en die lewende Christus het na ons toegekom in die chaos en lewe gebring. Hy het 'n woord vir ons hierdie Pinkster. Om egte mense te wees wat... TERUG NA REEKSE