Ons alledaagse manier van leef is harde werk waarin ons daagliks oefen, maar wanneer die transformasie gebeur dan weet jy hierdie is die goeie en die mooi lewe.

Hoe leef ek 'n goeie en mooi lewe?