Hierdie reeks is oor emosionele integrasie. Hoe gaan ons in daardie dieper reis in waar die Here diep in ons emosies kom werk en maak dat ons die maskers kan afhaal.

Die wiel van my emosies