Join jou spesifieke graad op ons community en vind jou plekkie in ons geloofsfamilie.
Worship Playlist
Collaborate saam met ons aan die liedjies wat in die erediens gesing word. Deel met ons watter liedjie jou laat ‘tick’, dan luister ons almal saam daarna.
Ons wil ’n jeugbediening vir die jeug, deur die jeug vestig. Deel gerus jou droom met ons. Rol saam met ons die moue op en raak betrokke by hierdie bediening. Daar is altyd plek vir jou om saam te werk.
YouVersion
Kort beskrywing van die verskkillende planne en hoe om saam te lees ens.