Sel: 082 337 1568
Epos: wicus@constantiakruin.co.za
Wicus van der Merwe het op die platteland groot geword en sy opleiding voltooi aan die Universiteit van Pretoria.
Hy is getroud met Helé en hulle het twee seuns, Jannes en Hugo.
In sy bediening fokus Wicus op praktiese ontwikkeling en toepassing van geloof wat saak maak vir die egte lewe.
Hierdie ontgunning pas hy toe op alle terreine en ouderdomsgroepe van die gemeente.
Hy ontspan graag deur tyd saam met sy gesin, staproetes en houtwerk.